News

Pret in Plet vir aftrede

Kyk, daar is ouetehuise, daar is aftreeoorde en dan is daar deesdae ook aftreelandgoedere. Die waglyste vir dié groot kanonne is so lank soos die Plettenbergbaairye vir halfprysroomys op ’n snikhete dag in Desember. Wanneer daar dus ’n nuwe ontwikkeling in een van die mooiste dele van die land begin hoekstene lê, sit die beleggers en afgetredenes regop.

lees meer

Keurbooms next hotspot for wealthy South Africans

South Africa’s small towns of Zinkwazi, Greyton, Tulbagh and Keurbooms are set to become the next hotspots for wealthy South Africans in search of second homes, this is according to New World Wealth report.

read full article

1 2 3